|
Ons bied aan:
3 Tipes akkommodasie:
- Binneshuise hokke. Word verhit in die winter en is binne-in my huis. Groot (3 kubieke meter ) speel area met rakke, wegkruipplek en speelgoed.
- Katte Kothuis: 10 10 individuele hokke, elk met sy eie klein tuin. In die winter word die hele huisie verhit, nie net kolverhitting nie. Daar kan 3 katte van dieselfde gesin per hok gehou sord.
- Rondawel: 6 afdelings met 'n oper ontwerp waar die katte kan kyk na die hoenders en ander goeters op die plaaswerf. Tot 5 katte van dieselfde familie kan hier saambly per hok.
Somer of winter, jou kat sal die kuier op die plaas geniet.
|